- Видео 66
- Просмотров 158 117
iSeeCreative
Добавлен 24 авг 2007
Merweville Uitreik 2017
Die Uitstuurdiens van die Merweville Uitreikspan gehou op Sondag 25 Junie 2017 by Uitsig Gemeente... en die vertrek van die span, dou voor dag op Saterdagoggend 1 Julie 2017.
Просмотров: 254
Видео
Ons Troue 48 Jaar Gelede...
Просмотров 888 лет назад
Op 30 Maart 1968 het hierdie twee jongmense trou aan mekaar gesweer... 48 jaar later is hulle nog net so lief vir mekaar soos toe... nee wag... liewer vir mekaar as toe..! Wat 'n voorreg... dankie, Jesus..!
Die Kerk en homosektualiteit - 'n Opsomming
Просмотров 8349 лет назад
Hierdie is 'n verkorte weergawe van die 20 minute video wat ek in September 2005 oor die onderwerp gemaak het. Tien jaar later (en na die NG Kerk se 2015 Algemene Sinode) is hierdie studie en vrae nog steeds relevant - miskien selfs meer so...
Wiele2Wiele - Die Lexus RC350 F Sport
Просмотров 1999 лет назад
Wiele2Wiele kyk na die Lexus RC350 F Sport.
Wiele2Wiele - Jeanette at Bass Lake 4 x 4 Training
Просмотров 419 лет назад
Jeanette at Bass Lake 4 x 4 Training
The Making of Inside Revelation
Просмотров 3029 лет назад
This is a short 'walk' through the making of Inside Revelation, with Jean Kok (Producer/Director at ISEECREATIVE) and Johan Kok (Videographer/Graphic Designer at ISEECREATIVE). The songs used in this video are: 'I'm On My Way to Jerusalem' - CD Gift From Jerusalem - John & Amanda van der Walt. 'Come Now Jerusalem' - CD Gift From Jerusalem - John & Amanda van der Walt. 'We Have Come Unto Mount Z...
Inside Revelation Credit Roll
Просмотров 339 лет назад
This is the Credit Roll enclosed with the Inside Revelation DVD Collection and On-Line Videos. The song used is by John and Amanda van der Walt - on their CD 'Gift From Jerusalem'.
Uitsignuus Junie 2015 - Vertrek na Merweville
Просмотров 1989 лет назад
Die groot dag het aangebreek... dis dou-voor-dag op Saterdagoggend 27 Junie 2015... dis donker en bitter koud... die uitreikers is op pad...
Ascension Day and our Lord's Wedding Feast
Просмотров 1259 лет назад
A short extract from The Inside Revelation Video, to highlight this wonderful event, and that which we are all still waiting for...
Inside Revelation Trailer Four
Просмотров 1389 лет назад
A short clip taken from one of the Sections of Inside Revelation.
Die Spookroete op Middelfontein
Просмотров 2810 лет назад
Kom stap saam op die spookroete op Middelfontein - Sutherland, maar geniet eers hierdie kort lusmakertjie...
Inside Revelation Trailer Three
Просмотров 27410 лет назад
"Inside Revelation" A study of the Bible book of Revelation, as presented by Dr. Poppie Hauptfleisch, is coming soon!
Inside Revelation Trailer Two
Просмотров 45610 лет назад
COMING SOON... 'Inside Revelation' - A Study of the Bible Book of Revelation - Presented by Dr. Poppie Hauptfleisch MA(CL) D.Div -
Zion's Peace
Просмотров 20010 лет назад
This is a further example of what the Inside Revelation Team filmed in Israel in May 2014. It will be part of the Inside Revelation set of DVD's and the On-line teachings. Section 7 ends with this beautiful song based on Psalm 126:1-3. The song is Zion's Peace by John and Amanda van der Walt - on the CD Jerusalem Shine On. Danced by Barabara Bain and Liezl Nieuwoudt on the Prominade overlooking...
Come Now Jerusalem... Lift Up Your Voice and Sing...
Просмотров 3 тыс.10 лет назад
Come Now Jerusalem... Lift Up Your Voice and Sing...
Sutherland Information - Introduction (English)
Просмотров 36210 лет назад
Sutherland Information - Introduction (English)
Sutherland Inligting - Inleiding (Afrikaans)
Просмотров 97910 лет назад
Sutherland Inligting - Inleiding (Afrikaans)
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Een
Просмотров 28611 лет назад
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Een
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Twee
Просмотров 25811 лет назад
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Twee
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Drie
Просмотров 34011 лет назад
Die Dynamities - Goeie Nuus - Deel Drie
Ububele Holdings Limited - Pre-listing Promotion
Просмотров 1311 лет назад
Ububele Holdings Limited - Pre-listing Promotion
Ububele Holdings Limited - Celebrating 10 Years in Business
Просмотров 4711 лет назад
Ububele Holdings Limited - Celebrating 10 Years in Business
Hallelujah. Amen.❤
Prachtig ❤ raakt me diep
Stunning ❤
❤
Dankie 🙏 vir hierdie lofsang . Pragtig
WOW!!!!!
👏✝️🙇♀️Die Here is my herder ek kom niks kort nie ❣🤗🙏
Dankie vir hierdie Lofprysing Lofoffer.. God seen ons on na dit te Kan luister En dit te Kan deel🙌🙌
Uplifting beautiful!
Pragtig, pragtig, pragtig. Dankie
Mooi lied; dank je!
Weet iemand hier, wie het die lied gesing, die spesifieke weergawe? Baie dankie.
Kyk in die beskrywing hierbo. Die lied word gesing deur Karlien Husselman en dit is musikaal gemeester en opgeneem deur West Beach Studio. Die teksverwysing en toonsetting is deur Heila Visagie - kopiereg Brettian Publishers. Dit is met toestemming ingesluit as een van die bybeltekse in Die Woord Lewe DVD deur: i See! Creative Productions.
Awesome!! Wowwww! ❤️
Pragtig so mooi
Anybody happen to know the chords? Or a website that I can use? Hard finding chord sheets for Afrikaans music
Mooi
Sang this in high school and it will always be a favourite!
Psalm 23 is een van my ginstiling teks in die Woord
Dankie!
Heila Visagie het die musiek geskryf en haar Uitgewer was destyds Brettian Publishers. Ek stel voor jy maak kontak met Brettian Productions - hulle is op die web.
Waar kan ek die musiek kry? Ons wil dit in ons kerk sing ...
Great Quality
@esthervanes Hierdie snit is nie op CD beskikbaar nie, dit is deur ons onder lisensie van die Uitgewer "re-record" vir die DVD: Die Woord Lewe. Die skrifverwysing en musiek is deur Heila Visagie. Die song soos gesing deur 'n ander sanger, Willie Joubert, is beskikbaar op sy CD: "Willie Joubert - Woorde van Bemoediging." Brettian Productions.
Wie is die singer wat hier sing?